EPISODE · Apr 27, 2016 · 2 MIN
EENDE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Sosiale media word op die oomblik aangegryp deur honderde eende. 'n Video van die eende, wat in gelid, elke dag na die wingerd op die Vergenoeg-wynplaas marsjeer, word tans op sosiale media platvorms gesirkuleer. Die Wynmaker en wingerdkundige van Vergenoegd, Marlise Jacobs, sê die eende vervul 'n baie spesiale doel op die plaas. En as jy nou nie in die Wes Kaap kan uitkom om self te gaan kyk na die bykans 900 eende nie - die video is op ons facebook blad: www.facebook.com/zarsg.
Embed this episode
Ready to play
EENDE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.