EPISODE · Mar 29, 2016 · 2 MIN
EGIPTE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Suid-Afrikaanse humanitêre werker is eenuur vanoggend vrygelaat uit die Tora-gevangenis in Egipte. Dr. Abdul Salaam Jad Bassiouni, is in Desember van 2014 in hegtenis geneem toe hy sy dogter se verlowingspartydjie in die land bygewoon het. Die voorsitter van "The Media Review Network", Zaakir Ahmed Mayet, was betrokke by die onderhandelinge. Hy het aan Marlinée Fouché gesê daar is tot op hede geen rede verskaf vir sy in-hegtenisneming nie.
Embed this episode
Ready to play
EGIPTE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.