'Ek het nie rede gehad om inligting te betwyfel', sê Johnson episode artwork

EPISODE · Jul 27, 2026 · 0 MIN

'Ek het nie rede gehad om inligting te betwyfel', sê Johnson

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, het voor die Madlanga-kommissie getuig sy het geen rede gehad om inligting te betwyfel toe sy die ondersoek na senior polisie-amptenare gemagtig het nie. Dit sluit in die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, wat beskuldig word van bedrog en korrupsie met die aanstelling van brigadier Dineo Mokwele in 'n senior uitvoerende posisie. Johnson het weens hierdie oorsig haar bedanking aangebied, wat vandag aanvaar is. Sy sê ook ondersoekers kan moontlik ongemagtigde ondersoeke uitvoer:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 27, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

'Ek het nie rede gehad om inligting te betwyfel', sê Johnson

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 27, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!