EPISODE · Jun 15, 2017 · 0 MIN
EKONOMIESE IMPLIKASIE VAN TAXI STAKING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die taxi staking wat vanoggend talle hoofroetes in en om Gauteng ontoeganklik vir motoriste gemaak het, het die ekonomie ook 'n knou gegee. Talle mense was laat vir werk of kon selfs glad nie by die werk uitkom nie. 'n Ekonoom by die Kamer van Koophandel en Nywerheid, Richard Downing sê alle handelsektore ly nou hieronder.
NOW PLAYING
EKONOMIESE IMPLIKASIE VAN TAXI STAKING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m