EPISODE · Jul 26, 2017 · 3 MIN
EKONOOM VOORSPEL KRYPTOGELD GAAN ARMOEDE OP DIE LANG DUUR WERELWYD VERLIG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Bitcoin, 'n sogenaamde kryptogeldeenheid, se waarde het die afgelope twee jaar met 740 persent toegeneem en sedert die begin van 2017 selfs verdubbel. Die vinnige groei van die virtuele geldeenheid het sentimente laat onstaan dat die tendens weer soos in 2013, in beleggers se gesigte gaan ontplof. Die ekonoom van die Efficient Groep, Dawie Roodt, sê dié verskynsel kan egter nie geignoreer word nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
EKONOOM VOORSPEL KRYPTOGELD GAAN ARMOEDE OP DIE LANG DUUR WERELWYD VERLIG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.