EPISODE · Aug 27, 2026 · 0 MIN
El Niño-seetemperature word dalk hoogste ooit
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die daaglikse see-oppervlaktemperature oor die Suidelike Ossilasie-indeks is in die kritieke Niño 3,4-gebied en is tans 'n verstommende 2,6°C bo die 30-jaar gemiddelde. Onafhanklike weervoorspeller Johan van den Berg sê hierdie see-oppervlaktemperature is op pad om moontlik die sterkste in die aangetekende geskiedenis van El Niño te word. Hy het met AMT gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
El Niño-seetemperature word dalk hoogste ooit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.