Skip to content
ELNA RENTEKOERS episode artwork

EPISODE · Nov 20, 2015 · 2 MIN

ELNA RENTEKOERS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Daar is gemengde reaksie van ekonome oor die rentekoers verhoging wat gister deur die Reserwebank aangekondig is. Die oor-grote meerderheid ekonome was van mening dat daar nie in die stadium 'n verhoging voorlê. Die Reserwebank het rentekoerse met 25 basis punte verhoog na 6 komma 25 persent. Die bank voer aan dat hy genoodsaak is om die stap te neem om inflasie risiko's in die toekoms te vermy. Die hoof-ekonoom van Macquiry Sekuriteite, dr Elna Moolman, sê die besluit kan 'n invloed hê op Suid-Afrika se gradering deur graderingsmaatskappye.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 20, 2015

Embed this episode

Ready to play

ELNA RENTEKOERS

0:00 2:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on November 20, 2015.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!