EPISODE · May 11, 2016 · 4 MIN
EMILY HOBHOUSE KUIER IN DIE ATELJEE DEEL I
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Emily Hobhouse was 'n Britse passifis wat lig gewerp het op die swaarkry van vroue en kinders in konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boere-oorlog. Haar verslae het opslae gemaak in die Britse parlement en onder lede van die publiek. 'n Bietjie later praat ons met een van Hobhouse se familielede op Monitor. Intussen berig Marlinée Fouché dat Hobhouse sterk teenkanting van haar landgenote ervaar het met die onthulling van haar verslae...
Embed this episode
Ready to play
EMILY HOBHOUSE KUIER IN DIE ATELJEE DEEL I
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.