EPISODE · May 11, 2016 · 7 MIN
EMILY HOBHOUSE KUIER IN DIE ATELJEE DEEL II
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Teenkanting in Brittanje teen die Boere-oorlog, was aanvanklik gering, maar het momentum gekry toe die W.T. Stead die "STOP THE WAR"-veldtog geloods het. Die South African Consiliation Committee het hulle aan die BOERE se kant geskaar en in Februarie 1901, het die radikale liberale L.P. Lloyd George, die saak in die parlement aangeroer. Vir baie Afrikaners, verpersoonlik Emily Hobhouse egter die stryd wat die Boere teen die Kakies gevoer het - met Hobhouse se klem op die toestande in die konsentrasiekampe waaroor sy 'n vyftien-bladsy lange verslag aan die Britse parlement geskryf het. Vandag kuier haar naamgenoot en familielid, die 19-jarige Emily Hobhouse by Monitor.
Embed this episode
Ready to play
EMILY HOBHOUSE KUIER IN DIE ATELJEE DEEL II
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.