EPISODE · Aug 19, 2026 · 0 MIN
Engelese Premierliga eis ook Infantino se bedanking
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die uitvoerende hoof van die Engelse Premierliga, Richard Masters, het aangesluit by oproepe dat Fifa-president Gianni Infantino moet bedank. Infantino is ernstig gekritiseer oor sy omstrede plan om aandele in kompetisies aan private beleggers te verkoop. Die voorstel is intussen verwerp maar verskeie federasies het hul steun vir Infantino onttrek, wat na verwagting in Maart vir 'n vierde termyn as president sou staan. Masters het aan Sky News gesê Fifa het 'n kandidaat nodig wat die liggaam kan verenig en positiewe verandering te weeg bring:
Embed this episode
NOW PLAYING
Engelese Premierliga eis ook Infantino se bedanking
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.