EPISODE · Jun 25, 2026 · 0 MIN
Ernstige kinderregte-skendings in oorloë moet stop: VN
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Verenigde Nasies sê kinderbeskerming moet deel vorm van alle vredes-, veiligheids- en na-konflikprosesse. 'n Verslag toon soldate en regeringsmagte het verlede jaar meer ernstige skendings teen kinders gepleeg as onafhanklike gewapende groepe. Die verslag bevestig 38 558 ernstige oortredings teenoor 24 174 kinders. Die VN se spesiale verteenwoordiger vir Kinders en Gewapende Konflik, Vanessa Frazier, sê kinders wat by gewapende groepe betrokke is, moet ook as slagoffers beskou word:
Embed this episode
NOW PLAYING
Ernstige kinderregte-skendings in oorloë moet stop: VN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.