Erwin Bezuidenhout, 15, se liggaam nog nie gevind episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2026 · 0 MIN

Erwin Bezuidenhout, 15, se liggaam nog nie gevind

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die soektog na die 15-jarige Erwin Bezuidenhout, wat na bewering in 'n selfdood op 2 Julie by Platz am Meer in Swakopmund verdrink het, duur steeds voort. Aanduidings is volgens berigte dat swaar grondverskuiwingstoerusting gebruik gaan word om rotse van die breekwater by die winkelsentrum te verwyder. Sy liggaam het glo in seegrotte onder die breekwater ingespoel. Hy was 'n leerling van die Atlantic Junior Secondary School in Tamariskia, Swakopmund. Kosmos 94.1 Nuus het met Marthin Muyenga van Monarch Lifeguards gepraat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Erwin Bezuidenhout, 15, se liggaam nog nie gevind

0:00 0:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 13, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!