EPISODE · Nov 19, 2015 · 5 MIN
ESACK PARYS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Bekende Moslem-teoloog verwerp die idee dat die Islamitiese Staat-groep deur die internasionale Moslem-gemeenskap uitgeroei moet word. Prof. Farid Esack, wat aan die Universiteit van Johannesburg verbonde is, is boonop vies oor die Bid vir Parys-veldtog, wat die naweek op sosiale media begin het. Hy sê dis opvallend dat mense nie dieselfde simpatie toon met terreuraanvalle in Asië of Afrika nie. Ivor Price het met Prof Esack gepraat.
Embed this episode
Ready to play
ESACK PARYS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.