EPISODE · Nov 23, 2015 · 2 MIN
ETOL OUTA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die organisasie teen stedelike tolgelde en die misbruik van belasting-geld, OUTA, sê motoriste moet nie val vir wat hulle as SANRAL se jongste slenter oor die betaling van uitstaande tolgeld beskou nie. SANRAL bied nou sestig persent afslag op uitstaande etol rekeninge. Wayne Duvenhage van OUTA sê dit is steeds die publiek se reg om hulleself teen die betaal van etol-tariewe te verset.
Embed this episode
Ready to play
ETOL OUTA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.