EPISODE · Feb 1, 2016 · 3 MIN
FAKSIEVORMING IN DIE ANC
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Faksievorming op verskeie vlakke is besig om die ANC al hoe meer te verdeel. Die Nene-debakel asook die leierskapkrisis in die Wes-Kaap en talle ander provinsies is die simptome hiervan, sê Theo Venter van die Potchefstroomse Besigheidskool. Venter het aan Izak du Plessis gesê dit is 'n verskynsel wat die ANC al hoe meer teister namate die party wegbeweeg van sy struggle-identiteit.
Embed this episode
Ready to play
FAKSIEVORMING IN DIE ANC
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.