EPISODE · Apr 27, 2016 · 3 MIN
FEDSAS AANLYNSTELSEL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole sê intussen hy gaan vir eers geen regsaksie teen die Gautengse departement van onderwys neem oor sy aanlyn-toelatingstelsel nie. Die adjunk uitvoerende hoof van Fedsas, Jaco Deacon, sê hulle is tevrede dat die stelsel nou doeltreffend werk maar is wel bekommerd oor die groot aanvraag vir plek by gesogde skole. Hy het met Jean Esterhuizen gepraat.
Embed this episode
Ready to play
FEDSAS AANLYNSTELSEL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.