Skip to content
FEDSAS GAUTENG episode artwork

EPISODE · Apr 19, 2016 · 3 MIN

FEDSAS GAUTENG

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole versoek dat die Gautengse departement van onderwys sy aanlyn-toelatingstelsel tydelik moet skrap, totdat die stelsel aan alle wetlike vereistes voldoen. Ouers van voornemende graad een en agt leerlinge vir die 2017 skooljaar, moet van vandag (19/04) af hulle aansoeke vir toelating op die elektroniese platform indien. Die uitvoerende hoof van FEDSAS, Paul Colditz, sê die stelsel is blatante magsmisbruik wat nie deur die wet toegelaat word nie. Jean Esterhuizen het met hom gepraat. 'n Woordvoerder vir die Gautengse departement van onderwys, Oupa Bodibe, sê hulle bestudeer FEDSAS se versoek en dat aanlyn toelating-stelsel voortgaan soos normaal.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 19, 2016

Embed this episode

Ready to play

FEDSAS GAUTENG

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on April 19, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!