EPISODE · Apr 13, 2016 · 2 MIN
FEDSAS SKOOL AANSOEKE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole sê Gautengse departement van onderwys se aanlyndiens vir aansoeke tot toelating, moet meer voorsiening maak vir skole se toelatingsbeleid. Maar Fedsas verwelkom die aanlyndiens wat die aansoekproses vergemaklik. Die aanlyndiens is weer in werking na dit Maandag ingegee het, omdat daar te veel mense per sekonde probeer registreer het. Jean Esterhuizen doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
FEDSAS SKOOL AANSOEKE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.