EPISODE · Jun 19, 2017 · 4 MIN
FICA: REAKSIE OP AANKONDIGING DAT DELE VAN WET IN WERKING TREE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrika is die laaste tien jaar meer as 120-miljard dollar, sowat een-komma-vyf-triljoen rand, kwyt weens geld wat onwettig uit die land vloei. Dit volgens die voorsitter van die parlement se staande komitee oor Finansies, Yunus Carrim. Hy het die aankondiging verwelkom dat dele van die Wysigingswet op Finansiële Intelligensie of te wel die FICA wet, pas in werking getree het. [Dianke Nel]
NOW PLAYING
FICA: REAKSIE OP AANKONDIGING DAT DELE VAN WET IN WERKING TREE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m