EPISODE · Jun 14, 2017 · 4 MIN
FICA WYSIGINGS NOU VAN KRAG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Wysigingswet op die Finansiële Intelligensiesentrum (Fica) is sedert gister van krag. Die wysigingswet is op 26 April deur president Jacob Zuma bekragtig, maar die minister van finansies, Malusi Gigaba moes die inwerkingtreding daarvan bepaal. Die tesourie het gister 'n verklaring hieroor uitgereik. [Izak du Plessis]
Embed this episode
NOW PLAYING
FICA WYSIGINGS NOU VAN KRAG
0:00
4:02
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 4 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 14, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!