EPISODE · Jul 17, 2017 · 4 MIN
FILMVERSE 2
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Afrikaanse digkuns verower stukkie vir stukkie die harte van internasionale film-feesgangers. Filmverse 2 is die ATKV en die animasiekunstenaar Diek Grobler se tweede digkuns-animasieprojek sedert 2014. Films gebaseer op Afrikaanse gedigte wat hierin te sien is, word nou by feeste in Spanje, Portugal, Duitsland, Amerika en Frankryk gewys. Marlinée Fouché berig...
Embed this episode
NOW PLAYING
FILMVERSE 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.