EPISODE · Aug 24, 2026 · 0 MIN
Fils, 21ste gekeur, vat Cincinnati Ope
from Nuus · host Kosmos 94.1
Arthur Fils van Frankryk het die grootste titel van sy loopbaan by die Cincinnati Ope opgeraap. Die 21ste gekeurde Fils het die Amerikaner, Frances Tiafoe, verslaan om met sy eerste ATP Meesters 1000-kroon te spog. Hy het tien plekke opgeskuif en is elfde op die wêreldranglys – die beste van sy loopbaan. In die vroueafdeling het die Amerikaner Coco Gauff met haar landgenoot, Jessica Pegula, afgereken om haar tweede Cincinnati Ope-titel te buit. Fils sê sy harde werk is beloon:
Embed this episode
NOW PLAYING
Fils, 21ste gekeur, vat Cincinnati Ope
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.