EPISODE · Aug 19, 2026 · 0 MIN
Finansies vra vir doeltreffende implementering van wysigingswet op Verkryging
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die finansministerie het 'n beroep op alle belanghebbendes gedoen om die doeltreffende implementering van wysigings aan die Wet op Openbare Verkryging 15 van 2015 te ondersteun. Willard Haraseb, adjunkdirekteur in die ministerie se eenheid vir openbare verkryging, het tydens 'n regringsinligtingsessie gesê die nuwe regulasies, wat op 4 Augustus in werking getree het, is daarop gemik om openbare verkryging te stroomlyn.
Embed this episode
NOW PLAYING
Finansies vra vir doeltreffende implementering van wysigingswet op Verkryging
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.