FLINK PLAN VAN WK WINKELSENTRUM episode artwork

EPISODE · Jul 5, 2017 · 2 MIN

FLINK PLAN VAN WK WINKELSENTRUM

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

In die Wes-Kaap het die Waterstone Village winkelsentrum in Somerset Wes, 'n belangrike les vir hulle klante probeer leer. By dié winkelsentrum is rolstoele in normale parkeerplekke geplaas met boodskappe soos, "Ek trek net gou geld" en "Dit was die enigste oop parkeerplek". Die organisasie vir kinders met gestremdhede, Senecio het die reaksies van die klante opgeneem en dié video is reeds byna 60 duisend keer gekyk. Melissa Tighy het met die bemarkingsbestuurder, Mieke Rautenbach oor dié veldtog gepraat.

NOW PLAYING

FLINK PLAN VAN WK WINKELSENTRUM

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 5, 2017.

What is this episode about?

In die Wes-Kaap het die Waterstone Village winkelsentrum in Somerset Wes, 'n belangrike les vir hulle klante probeer leer. By dié winkelsentrum is rolstoele in normale parkeerplekke geplaas met boodskappe soos, "Ek trek net gou geld" en "Dit was die...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!