EPISODE · Aug 14, 2026 · 0 MIN
FMD Response SA sê stryd teen bek-en-klouseer vorder
from Nuus · host Kosmos 94.1
FMD Response SA het die eerste privaat aangekoopte bek-en-klouseer-entstowwe wat aan privaat veeartse gelewer word, verwelkom. Die organisasie glo die bekendstelling wys wat die regering en die privaat sektor kan bereik deur saam te werk. Andrew Morphew van die organisasie het die Departement van Landbou versoek om gereeld inligting te deel oor waar daar uitbrekings is en watter virusstamme betrokke is, aangesien dit boere en veeartse sal help om beter besluite te neem om vee te beskerm:
Embed this episode
NOW PLAYING
FMD Response SA sê stryd teen bek-en-klouseer vorder
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.