EPISODE · Jun 12, 2017 · 4 MIN
FOPNUUS: SANEF TREE IN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum gaan 'n lys van gesaghebbende en twyfelagtige webwerwe opstel, om te help in die stryd teen waninligting en misinformasie op sosiale media. Dít is deel van Sanef se 5-punt plan teen sogenaamde fopnuus, wat by die Wêreld Nuusmedia-kongres in Durban bekendgestel is. [Dries Liebenberg]
Embed this episode
NOW PLAYING
FOPNUUS: SANEF TREE IN
0:00
4:38
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 4 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 12, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!