EPISODE · Aug 19, 2026 · 0 MIN
Forum sê Madlanga-getuienis wek kommer oor ingelligensiedienste
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Activists and the Citizens Forum sê Suid-Afrika se intelligensiedienste het moontlik misluk om beweerde misdaadpraktyke binne die regstelsel op te spoor. Dit volg na skokkende onthullings by die Madlanga-kommissie, waar selfoonboodskappe as bewys van 'n beweerde misdaadgroep bekend as die "Groot Vyf" aangebied is. Dennis Bloem van die Forum sê die Staatsveiligheidsagentskap is verswak toe intelligensiefunksies na die Presidensie onder president Cyril Ramaphosa verskuif het:
Embed this episode
NOW PLAYING
Forum sê Madlanga-getuienis wek kommer oor ingelligensiedienste
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.