Fosa het ook kommer oor Zuma se Indië besoek episode artwork

EPISODE · Jul 6, 2026 · 0 MIN

Fosa het ook kommer oor Zuma se Indië besoek

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor oudpresident Jacob Zuma se onlangse besoek aan Indië. Hy is tydens die reis afgeneem saam met Suid-Afrika se hoë kommissaris in Indië, Anil Sooklal, en die vermeende staatskaping-argitek, Ajay Gupta. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ondersoek nou die kwessie. FOSA-leier Tebogo Mashilompane sê Zuma se besoek laat ernstige vrae ontstaan oor aanspreeklikheid en die misbruik van oudpresidente se voorregte:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 6, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Fosa het ook kommer oor Zuma se Indië besoek

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 6, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!