EPISODE · Jul 3, 2026 · 0 MIN
Fyn balans tussen topklas- en voetsoolvlak sportfasiliteite
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die regering is steeds besig om die Onafhanklikheidstadion op te knap om te voldoen aan internasionale standaarde in beide atletiek en sokker. Die kwessie was ook in die nuus met die reuse-konsultasiefooie wat betaal word. Kosmos 94.1 Nuus het intussen met sportkommentator Isack Hamata gepraat oor hoe die regering 'n balans kan vind tussen beide wêreldklas-stadions en grondvlak ontwikkeling van sportfasiliteite.
Embed this episode
NOW PLAYING
Fyn balans tussen topklas- en voetsoolvlak sportfasiliteite
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.