EPISODE · Jul 10, 2017 · 3 MIN
G20 BERAAD IN HAMBURG, DUITSLAND
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
G20-leiers het die Afrika-vennootskap bekendgestel om inklusiewe groei te verseker en werk te skep vir landelike jeug. Die groep het ook aan die einde van die beraad Saterdag in Hamburg, Duitsland ingestem om die Parys-klimaatsverandering-ooreenkoms ten volle te implementeer. Die G20-leiers het ook ingestem om vryhandel te erken en sekere vorme van proteksionisme te bestry.
NOW PLAYING
G20 BERAAD IN HAMBURG, DUITSLAND
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m