EPISODE · Jul 11, 2017 · 7 MIN
GAAN DIE SAKP SY EIE PAADJIE LOOP IN DIE 2019 VERKIESING?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die moontlikheid dat die SAKP sy eie paadjie in die 2019-verkiesing kan loop en op dié wyse bande met sy ANC-bondgenoot kan verbreek, is een van die belangrikste besprekingspunte by die SAKP se 14de nasoinale kongres wat hierdie week by Boksburg plaasvind. Ons praat hieroor met prof. Dirk Kotzé van Unisa se Departement Politieke Wetenskap.
NOW PLAYING
GAAN DIE SAKP SY EIE PAADJIE LOOP IN DIE 2019 VERKIESING?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m