EPISODE · Jun 23, 2017 · 5 MIN
GAAN WêRELDMARKTE WEER IN DUIE STORT?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Bekende Amerikaanse belegger, Jim Rogers, voorspel dat 'n borrel in die Amerikaanse ekonomie wéér die wêreld se markte in duie kan laat stort - dalk selfs later vanjaar. Die 74-jarige meen dat dit die ergste ineenstorting kan wees in sy leeftyd. Melissa Tighy het dié voorspelling met plaaslike ekonome bespreek.
Embed this episode
NOW PLAYING
GAAN WêRELDMARKTE WEER IN DUIE STORT?
0:00
5:56
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 5 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 23, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!