GARDENGEEK episode artwork

EPISODE · Jul 24, 2017 · 3 MIN

GARDENGEEK

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Daar is selfoon-toepassings om byna elke deel van jou alledaagse lewe makliker te maak. Van banksake en klets, tot kos bestel en lewensmaats ontmoet word aanlyn gedoen. Nou kan diegene wat nie "groen vingers" het nie, selfs 'n toepassing aflaai en 'n toestel aanskaf wat vir jou presies aandui wat jou plant nodig het om aan die lewe te bly. Hanri Wondergem berig dat die produk sonlig, water, bemesting en temperatuur meet. Iets wat handig te pas kom, veral in die tyd dat water skaars is....

NOW PLAYING

GARDENGEEK

0:00 3:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 24, 2017.

What is this episode about?

Daar is selfoon-toepassings om byna elke deel van jou alledaagse lewe makliker te maak. Van banksake en klets, tot kos bestel en lewensmaats ontmoet word aanlyn gedoen. Nou kan diegene wat nie "groen vingers" het nie, selfs 'n toepassing aflaai en...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!