EPISODE · Apr 19, 2016 · 2 MIN
GAUTENG AANLYN-TOELATINGSTELSEL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Gautengse departement van basiese onderwys sy aanlyn-toelatingstelsel het WEER in duie gestort. Ouers van voornemende graad een en agt leerlinge vir die 2017 skooljaar, moes van vanoggend af hulle aansoeke vir toelating op die elektroniese platform indien. Dis nadat die stelsel reeds verlede week probleme gegee het. Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole berei homself voor om die hof te nader oor die kwessie.
Embed this episode
Ready to play
GAUTENG AANLYN-TOELATINGSTELSEL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.