EPISODE · Apr 11, 2016 · 2 MIN
GAUTENG SKOLE AANSOEK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Aansoeke vir toelating tot Gautengse skole vir die 2017 skooljaar het vandag amptelik geopen. Ouers kan egter net elektronies aansoek doen vir toelating. Meer as 16-duisend leerlinge het vroeër vanjaar vir 'n maand lank geen onderrig ontvang nie, omdat ouers laat aansoek gedoen het vir toelating. Jean Esterhuizen doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
GAUTENG SKOLE AANSOEK
0:00
2:39
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on April 11, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!