EPISODE · Apr 12, 2016 · 2 MIN
GAUTENG SKOLE WEBTUISTE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ouers in Gauteng kan nog steeds nie elektronies registreer vir aansoek tot toelating vir die 2017 skooljaar nie. Die aanlyndiens wat die proses moet hanteer is gister met 'n groot gewag geloods - net om ure later opgeskort te word omdat die stelsel nie die internetverkeer kon hanteer nie. Jean Esterhuizen berig dat slegs ouers van voornemende leerlinge vir grade een en agt volgende jaar, van die diens gebruik moet maak.
Embed this episode
Ready to play
GAUTENG SKOLE WEBTUISTE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.