GAZA BOOT episode artwork

EPISODE · Oct 6, 2016 · 4 MIN

GAZA BOOT

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die lewensmaat van 'n Suid-Afrikaanse aktivis wat in Israel in aanhouding is, is rasend van bekommernis. Leigh-Ann Naidoo was een van 13 vroue wat gepoog het om die Gaza-strook te bereik met 'n seilboot. Die strook word deur Israel geblokkeer as deel van die konflik met die Palestyne. Naidoo se lewensmaat, Kelly Gillespie sê sy is angsbevange omdat sy nie weet waar Naidoo is of wat met haar gebeur nie. Hanri Wondergem het die verslag saamgestel.

NOW PLAYING

GAZA BOOT

0:00 4:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on October 6, 2016.

What is this episode about?

Die lewensmaat van 'n Suid-Afrikaanse aktivis wat in Israel in aanhouding is, is rasend van bekommernis. Leigh-Ann Naidoo was een van 13 vroue wat gepoog het om die Gaza-strook te bereik met 'n seilboot. Die strook word deur Israel geblokkeer as...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!