EPISODE · Jul 13, 2026 · 0 MIN
Gebou in Inanda stort in, 7 mense nog vasgekeer
from Nuus · host Kosmos 94.1
Paramedici sê meer as tien mense is beseer toe 'n gebou in eBuhleni Village in Inanda in die noorde van Durban ingestort het. Kerk-lidmate het met reddingspogings begin voor noodpersoneel op die toneel was. Die oorsaak word ondersoek. Woordvoerder, Garrith Jamieson, sê minstens agt mense is hospitaal toe geneem voor paramedici opgedaag het, terwyl ongeveer sewe vermoedelik steeds onder die puin vasgekeer is:
Embed this episode
NOW PLAYING
Gebou in Inanda stort in, 7 mense nog vasgekeer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.