GEDEELTELIKE MAANSVERDUISTERING VANAAND VERWAG episode artwork

EPISODE · Aug 7, 2017 · 3 MIN

GEDEELTELIKE MAANSVERDUISTERING VANAAND VERWAG

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die maan sal vanaand (Maandag 07.08) gedeeltelik deur die skaduwee van die aarde beweeg en 'n gedeeltelike maansverduistering tot gevolg hê. Jy kan vanaand na 19:00 jou oë na die hemelruim lig om dit te aanskou, soos dr. Pieter Kotze, verbonde aan die Suid-Afrikaanse Ruimtagentskap aan Hanri Wondergem verduidelik. Hy het ook die rol van 'n sogenaamde planetêre beskermingsbeampte uitgepluis.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 7, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

GEDEELTELIKE MAANSVERDUISTERING VANAAND VERWAG

0:00 3:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 7, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!