GEHEIME STEMMING episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2017 · 3 MIN

GEHEIME STEMMING

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Speaker, Baleka Mbete, het die uitspraak van die Konstitusionele hof verwelkom en gesê sy sal die beslissing uitvoer. Die hof het beslis dat die Speaker wel die bevoegdheid het om te besluit of die stemming oor 'n mosie van wantroue in die president, in die geheim kan plaasvind. Sy en president Zuma het aanvanklik die UDM se aansoek teengestaan, op grond daarvan dat sy nie die magte het om te besluit oor 'n geheime stemming nie. [Joan-Marie Verhoef]

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 23, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

GEHEIME STEMMING

0:00 3:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 23, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!