GEHEIME STEMMING IN MOSIE VAN WANTROUE VANMIDDAG BESLUIT episode artwork

EPISODE · Aug 7, 2017 · 4 MIN

GEHEIME STEMMING IN MOSIE VAN WANTROUE VANMIDDAG BESLUIT

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die mosie van wantroue in president Jacob Zuma sal die hoogtepunt van die parlement se dagboek vir die week wees. Die mosie wat deur die DA ter tafel gelê word, het in die Konstitusionele Hof 'n draai gemaak ten einde die opsie van 'n geheime stemming te kan akkomodeer. Die speaker, Baleka Mbete, sal na verwagting vanmiddag aankondig of daar 'n geheime stemming sal wees. Zalene Merrington van ons parlementêre redaksie doen verslag.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 7, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

GEHEIME STEMMING IN MOSIE VAN WANTROUE VANMIDDAG BESLUIT

0:00 4:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 7, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!