EPISODE · Aug 8, 2017 · 4 MIN
GEHEIME STEMMING IN MOSIE VAN WANTROUE VIND VANDAG PLAAS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Vandag (Dinsdag 08.08) is die dag wat parlementslede in die geheim kan stem in 'n mosie van wantroue teen President Jacob Zuma. Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete het laat gistermiddag aangekondig dat sy besluit het dat die mosie van wantroue in die president vandag in die Parlement op geheime stemwyse kan plaasvind.
NOW PLAYING
GEHEIME STEMMING IN MOSIE VAN WANTROUE VIND VANDAG PLAAS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m