Gekloonde, vervalste nommerplate wek kommer in SA episode artwork

EPISODE · Jul 22, 2026 · 0 MIN

Gekloonde, vervalste nommerplate wek kommer in SA

from Nuus · host Kosmos 94.1

AfriForum sê die regering moet dringend misdaad in die nommerplaatbedryf vasvat om die verspreiding van nagemaakte en gekloonde nommerplate te stop. Die organisasie sê swak wetstoepassing het dit makliker gemaak vir misdadigers om te oortree en opsporing te vermy. Louis Boshoff van AfriForum het die besluit verwelkom om die uitrol van Gauteng se nuwe nommerplaatstelsel te vertraag totdat beweerde oortredings in die bedryf aangespreek is:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 22, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Gekloonde, vervalste nommerplate wek kommer in SA

0:00 0:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 22, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!