EPISODE · Jul 7, 2017 · 4 MIN
GELYKHEIDSHOF BESLIS OOR F*** WHITE PEOPLE KUNSWERK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die volgende bydrae bevat enkele vloekwoorde en kan sensitiewe of jong luisteraars ontstel. Die gelykheidshof het vroeër die week beslis dat die kunswerk bekend as "F*** White People" as 'n uitdrukking van kuns beoordeel moet word, eerder as haatspraak. Jack Miller, die leier van die politieke party, die Cape Party het die kunstenaar, Dean Hutton vir haatspraak hof toe geneem. Dié uitspraak het 'n uiteenlopende reaksie ontlok. Metzi van der Merwe doen verslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
GELYKHEIDSHOF BESLIS OOR F*** WHITE PEOPLE KUNSWERK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.