EPISODE · Sep 1, 2016 · 4 MIN
GEOLOGIE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Wetenskaplikes is hard aan die werk om te bewys dat die aardbol in 'n nuwe geografiese epoch is. Dié wetenskaplikes is dit eens dat die mensdom met besoedeling en kern-toetse 'n 11 duisend sewe honderd jaar oue epoch kortgenip het. Ons is nou glo nie meer in die sogenaamde Holocene epoch nie - maar in die Anthropocene epog. Hanri Wondergem het agter die kap van die byl probeer kom.
NOW PLAYING
GEOLOGIE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m