EPISODE · Jun 29, 2026 · 0 MIN
George Russell vat eerste oorwinning die seisoen
from Nuus · host Kosmos 94.1
George Russell van Mercedes se wedren by die Oostenrykse Grand Prix het in die voorste wegspringplek begin en met ʼn oorwinning geëindig. Dis sy eerste sege sedert die wedren-seisoen in Australië begin het. Max Verstappen van Red Bull het tweede geëindig voor Russell se spanmaat, Kimi Antonelli. Oscar Piastri van McLaren was vierde en die Ferrari-renjaer, Lewis Hamilton, was vyfde. Russell, wie se kampioenskap-agterstand teen Antonelli tot 40 punte verminder het, sê dit voel goed om weer te wen:
Embed this episode
NOW PLAYING
George Russell vat eerste oorwinning die seisoen
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.