EPISODE · Feb 11, 2016 · 11 MIN
GESKIEDENIS VAN PARLEMENT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
President Jacob Zuma lewer vanaand in die parlement in Kaapstad sy negende staatsrede. Bouwerk aan die parlementgebou het 141 jaar gelede begin en sedert die voltooing tien jaar later, het die setel van Suid-Afrika se regering byna onherkenbaar verander. Melissa Tighy het met die langsdienende parlementslid, Dr Pieter Mulder, deur die gange van die parlement geloop op soek na die geskiedenis van die indrukwekkende kompleks.
Embed this episode
Ready to play
GESKIEDENIS VAN PARLEMENT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.