EPISODE · Nov 26, 2015 · 5 MIN
GESTREMDES TOEGANG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
November is bewustheidsmaand vir mense wat leef met gestremdhede. Een van die groot kwessies, spesifiek vir mense wat met fisiese gestremdhede leef, handel oor die toeganklikheid tot openbare plekke en geboue. Nie almal is bewus oor wat regulasies en wetgewing hieroor sê nie, en vir dié wat wel is, val dit gereeld op dowe ore. Joan-Marie Vehoef het gaan ondersoek instel...
Embed this episode
Ready to play
GESTREMDES TOEGANG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.