EPISODE · Aug 8, 2017 · 2 MIN
GHANA SE EERSTE RUIMTE-SATELLIET OMWENTEL NOU DIE AARDE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ghana se eerste ruimte-satelliet omwentel nou die aarde. Dit is 'n eerste vir dié land. Die GhanaSat-1 is deur 'n ingenieur-span in Ghana gebou en deur die Amerikaanse ruimte-agentskap, NASA vanaf die Kennedy Ruimte Sentrum gelanseer. 'n Senior navorsingsgenoot by die Suid-Afrikaanse Ruimte Agentskap, Doktor Pieter Kotzé het aan Dianke Nel gesê daar is soortgelyke projekte in ander Afrika-lande.
NOW PLAYING
GHANA SE EERSTE RUIMTE-SATELLIET OMWENTEL NOU DIE AARDE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m