EPISODE · Jul 3, 2026 · 0 MIN
Gibeon vergader met NamPol oor misdaad
from Nuus · host Kosmos 94.1
Talle landelike gemeenskappe regoor Namibië gaan gebuk onder stopery, veediefstal en algemene misdaad. Ind ie Suide sal die Gibeon-gemeenskap en die boere in die gebied sal môre, 4 Julie 'n vergadering met NamPol hou oor belangrike kwessies in die omgewing. Die vergadering sal handel oor veediefstal, die koop van die gesteelde vee en algemene misdaad. Gibeon NamPol-speurder Otto Andreas het meer.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gibeon vergader met NamPol oor misdaad
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.